Acts 13:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar toe die Jode die skare sien, is hulle met afguns vervul en het teen die dinge gespreek wat deur Paulus gespreek is, weerspreek en lasterlik. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die Jode die skares sien, het hulle jaloers geword. Hulle het Paulus beledig en alles teengestaan wat hy gesê het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar toe die Jode die skare sien, is hulle met nydigheid vervul en het met lasterlike woorde weerspreek wat deur Paulus gesê is. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Jode die groot opkoms sien, is hulle met afguns vervul en het hulle telkens Paulus se woorde teëgespreek en hom beledig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die Jode die skare sien, is hulle vervul met naywer, en het hulle dit wat Paulus gesê het, teengestaan en belaster. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die Jode die baie mense sien, was hulle baie jaloers. Hulle het sleg gepraat van Paulus en hulle het elke maal met hom gestry oor die dinge wat hy gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die Jode die groot skare sien, het hulle groen van jaloesie geword. Hulle het daar voor almal begin om Paulus te beledig en om lasterlike dinge teen Jesus te sê. |