Acts 13:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volgende sabbatdag het byna die hele stad bymekaargekom om die woord van God te hoor.
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende Sabbatdag het byna die hele stad bymekaargekom om hulle die woord van die Here te hoor preek.
Afrikaans 1933/1953 En op die volgende sabbat het byna die hele stad saamgekom om die woord van God te hoor.
Afrikaans 1983 Die volgende sabbatdag het byna die hele stad bymekaargekom om die woord van die Here te hoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volgende Sabbat het byna die hele stad byeengekom om die woord van die Here te hoor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volgende Sabbatdag het amper al die mense in die stad saamgekom om te luister na die boodskap van die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die volgende sabbat het omtrent die hele stad se inwoners by die sinagoge opgedaag om na die Here se woord te kom luister.