Acts 13:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Pas dan op dat dit nie oor julle kom waarvan daar deur die profete gespreek is nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Pas dan op dat wat in die profete gesê is, nie op julle van toepassing word nie: |
| Afrikaans 1933/1953 | Pas dan op dat daar nie oor julle kom wat deur die profete gesê is nie: |
| Afrikaans 1983 | Pas dan op dat wat die profete gesê het, nie met julle gebeur nie: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sorg dat wat in die Profete gesê is, nie met julle gebeur nie: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet nou oppas dat die dinge wat die profete gesê het, nie met julle gebeur nie. Hulle het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Moenie die fout maak om hierdie boodskap te verwerp nie. Dan gaan dit van julle waar wees wat God deur een van sy boodskappers gesê het: |