Acts 13:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En deur Hom word almal wat glo, geregverdig uit alle dinge waaruit julle nie geregverdig kon word deur die wet van Moses nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | maar deur Jesus word elkeen wat glo, deur God vrygespreek. |
| Afrikaans 1933/1953 | en dat elkeen wat glo, deur Hom geregverdig word van alles waarvan julle deur die wet van Moses nie geregverdig kon word nie. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ... |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En God spreek elkeen vry wat in Jesus glo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ja, Hy kan selfs daardie sondes van julle wegvat wat die wet van Moses nie kan wegvat nie. Elkeen wat in Jesus glo, se saak met God is weer in orde. |