Acts 13:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sê Hy ook in 'n ander psalm: U mag u Heilige nie toelaat om verderwing te sien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daarom sê God ook elders: ‘U sal nie toelaat dat die Een wat aan U toegewy is tot niet gaan nie.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom sê Hy ook op 'n ander plek: U sal u Heilige nie oorgee om verderwing te sien nie. |
| Afrikaans 1983 | “Daarom sê God ook op 'n ander plek: “U sal nie toelaat dat u troue dienaar vergaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Daarom sê Hy ook in 'n ander psalm: “ ‘U sal u Heilige nie ontbinding laat beleef nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Daarom sê Dawid ook in 'n ander Psalm: “ Ek is aan U gewy, U sal my nie laat sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ‘U sal nooit toelaat dat u eie kneg in die doderyk vergaan nie.’ |