Acts 13:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ons verkondig aan julle die blye boodskap dat die belofte wat aan die vaders gemaak is, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “En nou verkondig ek en Barnabas hierdie Goeie Nuus aan julle: God het die belofte aan ons voorgeslagte waar laat word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons bring julle die goeie tyding van die belofte wat aan die vaders gedoen is, dat God dit aan ons, hulle kinders, vervul het deur Jesus op te wek, |
| Afrikaans 1983 | “En nou verkondig ons aan julle die goeie boodskap dat God die belofte aan die voorvaders |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En ons verkondig aan julle die goeie boodskap dat God die belofte wat aan die voorvaders gemaak is, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En óns bring vir julle die goeie boodskap oor die dinge wat God vir ons voorouers belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ons het vandag baie goeie nuus vir julle: al die beloftes wat God aan ons voorouers gemaak het, het nou waar geword. |