Acts 13:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy is baie dae lank gesien van die wat saam met Hom opgetrek het van Galiléa na Jerusalem, wat sy getuies vir die volk is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het in die loop van baie dae aan die mense verskyn wat saam met Hom van Galilea na Jerusalem gegaan het. Hierdie mense is nou sy getuies by die volk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En gedurende baie dae het Hy verskyn aan die wat saam met Hom opgegaan het van Galil,a na Jerusalem, en hulle is sy getuies by die volk. |
| Afrikaans 1983 | Hy het in die loop van baie dae aan die mense verskyn wat saam met Hom van Galilea af na Jerusalem toe gegaan het. Hierdie mense is nou sy getuies by die volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die loop van baie dae het Hy verskyn aan hulle wat saam met Hom van Galilea na Jerusalem gereis het en wat nou as sy getuies teenoor die volk optree. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het in 'n lang tyd verskillende male verskyn aan die mense wat saam met Hom van Galilea na Jerusalem gegaan het. Hierdie mense is nou Jesus se getuies by die volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Jesus dikwels aan sy volgelinge verskyn. Dit is hulle wat van die tyd toe Hy in Galilea gepreek het oral saam met Hom rondgegaan het. Daardie mans het met hulle eie oë gesien dat Hy lewe. Hulle is op hierdie selfde oomblik besig om oral onder die Israeliete te preek.” |