Acts 13:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat hulle gevas en gebid het en hulle die hande opgelê het, het hulle hulle weggestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná nog vas en gebed is hulle die hande opgelê en het die gemeente hulle weggestuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe hulle gevas en gebid het en hulle die hande opgelê het, laat hulle hul gaan. |
| Afrikaans 1983 | Nadat die gemeente gevas en gebid en hulle die hande opgelê het, het die gemeente hulle laat gaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die gemeente klaar gevas en gebid het, het hulle hulle die hande opgelê en weggestuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nadat die gemeente gevas en gebid het en hulle hande op Barnabas en Saulus gesit het, het die gemeente hulle gestuur om die werk te gaan doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gelowiges het toe klaar gevas en gebid en daarna het hulle hulle hande op Barnabas en Saulus gesit om hulle aan die Here op te dra. Daarop het die gelowiges van hulle afskeid geneem. |