Acts 13:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al het hulle geen doodsoorsaak by Hom gevind nie, het hulle tog vir Pilatus gevra dat Hy gedood moes word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle kon geen grond vir die doodvonnis kry nie, maar nogtans het hulle Pilatus gevra om Hom te laat doodmaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al het hulle niks gevind wat die dood verdien nie, tog het hulle van Pilatus gevra dat Hy omgebring moes word. |
| Afrikaans 1983 | En alhoewel hulle geen grond vir die doodstraf kon kry nie, het hulle tog vir Pilatus gevra om Jesus om die lewe te bring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Alhoewel hulle geen grond vir die doodstraf kon vind nie, het hulle tog by •Pilatus daarop aangedring dat Hy tereggestel word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie mense van Jerusalem en hulle leiers wou vir Jesus laat doodmaak, maar hulle kon nie sê hoekom hulle dit wou doen nie. Hulle het toe vir Pilatus gevra om te sê dat die soldate vir Jesus moet doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het by die Romeinse goewerneur, Pilatus, gaan soebat dat hy Hom moes teregstel. |