Acts 13:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Uit die nageslag van hierdie man het God volgens sy belofte vir Israel 'n Verlosser verwek, Jesus.
Afrikaans (NLV) 2011 “Uit hierdie man se nageslag het God die beloofde Verlosser vir Israel, Jesus, laat voortkom!
Afrikaans 1933/1953 Uit die nageslag van hierdie man het God vir Israel, volgens die belofte, Jesus as Verlosser verwek,
Afrikaans 1983 Uit hierdie man se nageslag het God, volgens sy belofte, Jesus as Verlosser vir Israel laat voortkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit hierdie man se nageslag het God vir Israel, in ooreenstemming met sy belofte, Jesus as Verlosser voortgebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het vir Israel die Redder Jesus laat kom uit hierdie man se nageslag. Dit is wat God belowe het om te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Uit Dawid se nageslag het God ’n Redder vir Israel laat voortkom. Sy naam is Jesus.