Acts 13:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het hulle 'n koning begeer, en God het aan hulle Saul, die seun van Cis, 'n man uit die stam van Benjamin, vir veertig jaar gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe wou hulle ’n koning hê, en God het Saul, die seun van Kis, ’n man uit die stam Benjamin, vir 40 jaar aan hulle gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van toe af het hulle 'n koning begeer, en God het aan hulle gegee Saul, die seun van Kis, 'n man uit die stam van Benjamin, veertig jaar lank. |
| Afrikaans 1983 | Toe die Israeliete daarna 'n koning wou hê, het God vir Saul, seun van Kis uit die stam Benjamin, aan hulle gegee. Hy het veertig jaar lank geregeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna het hulle aangedring op 'n koning, en God het Saul, die seun van Kis, 'n man uit die stam van Benjamin, vir veertig jaar aan hulle gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe het die Israeliete 'n koning gevra, en God het Saul gegee om hulle koning te wees. Saul was die seun van Kis, 'n man uit die Benjamin-stam. Saul was 40 jaar lank koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “In Samuel se tyd wou die volk ’n koning hê om oor hulle te regeer. God het Saul, die seun van Kis uit die stam van Benjamin, as koning aangestel. Hy het 40 jaar lank regeer. |