Acts 13:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het hy aan hulle regters gegee omtrent vierhonderd-en-vyftig jaar lank tot by die profeet Samuel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit alles het ongeveer 450 jaar geneem. Daarna het Hy rigters voorsien tot die tyd van die profeet Samuel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daarna omtrent vier honderd en vyftig jaar lank het Hy rigters gegee tot op Samuel, die profeet. |
| Afrikaans 1983 | Dit alles het omtrent vier honderd en vyftig jaar lank geduur. “Daarna het Hy rigters oor die land laat regeer tot die tyd van die profeet Samuel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het ongeveer vierhonderd-en-vyftig jaar geduur. En daarna het Hy rigters gegee, tot by die profeet Samuel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | omtrent 450 jaar lank. En toe het God leiers gegee om oor hulle te regeer totdat Samuel, die profeet gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gedurende hierdie tyd van sowat 450 jaar het God ’n hele klomp rigters aangestel om sy volk te lei totdat die profeet Samuel op die toneel verskyn het. |