Acts 13:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat hy sewe nasies in die land Kanaän vernietig het, het hy hulle land deur die lot aan hulle verdeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Hy sewe nasies in Kanaän uitgewis en hulle land as erfporsie aan die Israeliete gegee.
Afrikaans 1933/1953 En sewe nasies het Hy in die land Kanaän uitgeroei en hulle land deur die lot aan hulle uitgedeel.
Afrikaans 1983 Daarna het Hy sewe nasies in die land Kanaän uitgewis en hulle land aan die Israeliete gegee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die land Kanaän het Hy sewe nasies uitgedelg en hulle land as erfdeel aan ons voorouers gegee.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het God sewe volke in die land Kanaän verwoes en Hy het die land vir die Israeliete gegee om hulle land te wees,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna het Hy sewe volke in Kanaän vernietig en hulle grond aan ons voorouers gegee.