Acts 13:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En omtrent die tyd van veertig jaar het Hy hulle maniere in die woestyn toegelaat.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het hulle in die woestyn ongeveer 40 jaar lank geduldig verdra.
Afrikaans 1933/1953 En omtrent veertig jaar lank het Hy hulle in die woestyn verdra.
Afrikaans 1983 en hulle in die woestyn ongeveer veertig jaar lank geduldig verdra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle ongeveer veertig jaar lank in die woestyn verduur.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God was omtrent 40 jaar lank baie geduldig met hulle in die woestyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Veertig jaar lank het Hy vir hulle in die woestyn gesorg.