Acts 13:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar toe hulle van Perge af vertrek het, het hulle in Antiogië in Pisidië gekom en op die sabbatdag in die sinagoge ingegaan en gaan sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Barnabas en Paulus het egter die reis van Perge af voortgesit en in Antiogië in Pisidië aangekom. Op die Sabbatdag het hulle die sinagoge binnegegaan en gaan sit.
Afrikaans 1933/1953 Maar hulle het van Perge af verder gegaan en in Antioch¡ë in Pis¡dië aangekom, en hulle het op die sabbatdag in die sinagoge gegaan en gaan sit.
Afrikaans 1983 Maar hulle het die reis van Perge af voortgesit en in Antiogië in Pisidië gekom. Op die sabbatdag het hulle na die sinagoge toe gegaan en daar gaan sit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het van Perge verder gegaan en by Antiogië in Pisidië aangekom, en op die Sabbat die •sinagoge binnegegaan en gaan sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Paulus en die ander vriende het van Perge verder gegaan na die stad Antiogië in die provinsie Pisidië. Op die Sabbatdag het hulle in die sinagoge ingegaan en gaan sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Intussen het die res van die geselskap van Perge na die stad Antiogië in Pisidië vertrek. Met hulle aankoms het hulle op die sabbatdag na die Joodse aanbiddingsplek gegaan.