Acts 12:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Petrus is dan in die gevangenis gehou, maar die gemeente het onophoudelik vir hom tot God gebid.
Afrikaans (NLV) 2011 So is Petrus dan in die tronk bewaak. Die kerk het aanhoudend vir hom tot God gebid.
Afrikaans 1933/1953 So is Petrus dan in die gevangenis bewaak; maar daar het 'n aanhoudende gebed tot God deur die gemeente vir hom opgegaan.
Afrikaans 1983 So is hy dan in die tronk bewaak, maar die gemeente het aanhoudend vir hom tot God gebid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So is Petrus dan in die tronk bewaak, maar 'n volgehoue gebed tot God het uit die gemeente vir hom opgegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die soldate het toe vir Petrus in die tronk toegesluit. Maar die gemeente het baie ernstig tot God gebid om vir Petrus te help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl Petrus in die tronk was, het die gemeente baie ernstig tot God gebid dat Hy hom moes help.