Acts 12:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die woord van God het gegroei en vermeerder. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die Goeie Nuus het verder versprei en baie het tot geloof gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die woord van God het gegroei en toegeneem. |
| Afrikaans 1983 | Maar die woord van God het verder versprei en veld gewen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die woord van God het gegroei en uitgebrei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gelowiges het die boodskap van God verder en verder gebring, en meer en meer mense het dit geglo. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Intussen het die gelowiges aangehou om God se woord uit te dra. Die kerk het van krag tot krag gegaan en aanhou groei. |