Acts 12:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die volk het 'n geroep en gesê: Dit is die stem van 'n god en nie van 'n mens nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense het hom toegejuig: “Dit is die stem van ’n god, nie van ’n mens nie!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het die volk hom toegeroep: 'n Stem van 'n god en nie van 'n mens nie! |
| Afrikaans 1983 | Die mense het toe geskreeu: “Dit is 'n god wat praat, nie 'n mens nie!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het die volk uitgeroep: “Die stem van 'n god en nie van 'n mens nie!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het toe aangehou om te skree: “Hy praat soos 'n god en nie soos 'n mens nie!” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy was skaars klaar of die mense het begin uitroep: “Dis ’n god wat nou met ons praat. Hy is nie ’n gewone mens nie.” |