Acts 12:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard doodgemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Jakobus, die broer van Johannes, met ’n swaard laat vermoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard omgebring. |
| Afrikaans 1983 | Hy het vir Jakobus die broer van Johannes met die swaard laat doodmaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard laat doodmaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het Jakobus, die broer van Johannes, laat doodmaak met 'n swaard. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het selfs vir Jakobus, die broer van Johannes, laat doodmaak. Die godsdienstige leiers van die Jode was baie bly daaroor. |