Acts 12:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Petrus aan die deur van die poort klop, het 'n meisie met die naam Rhoda gekom om te luister.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het aan die buitedeur geklop, en ’n diensmeisie met die naam Rodé het kom hoor wie dit is.
Afrikaans 1933/1953 En toe Petrus aan die deur van die poort klop, het 'n diensmeisie met die naam van Rhod, gegaan om te hoor wie daar was.
Afrikaans 1983 Hy het aan die voordeur geklop, en 'n diensmeisie met die naam Rodé het kom hoor wie dit is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe hy aan die deur van die poort klop, het 'n diensmeisie met die naam van Rode gegaan om te antwoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus het aan die deur van die huis geklop. 'n Vrou wat daar gewerk het, het kom kyk wie by die deur is. Die vrou se naam was Rodé.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe hy aan die voordeur klop, het ’n bediende met die naam Rodé kom kyk wie dit was. Sy was bly toe sy hoor dat dit Petrus is.