Acts 12:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande uitgesteek om sommige van die gemeente te pla.
Afrikaans (NLV) 2011 In dié tyd het koning Herodes Agrippa party van dié wat aan die kerk behoort, laat arresteer en hulle mishandel.
Afrikaans 1933/1953 En omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente om hulle kwaad aan te doen.
Afrikaans 1983 In dié tyd het koning Herodes party van die gemeentelede laat vang en hulle mishandel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In daardie tyd het koning Herodes die hand geslaan aan sommige uit die •gemeente, om hulle leed aan te doen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd het koning Herodes party van die gelowiges gevang en hy het slegte dinge aan hulle gedoen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In daardie tyd het koning Herodes begin om die gelowiges in Jerusalem wreed te vervolg.