Acts 11:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe ek my oë vasgemaak het, het ek dit oorweeg en die viervoetige diere van die aarde en wilde diere en kruipende diere en voëls van die hemel gesien.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe ek in die doek kyk, sien ek daarin allerhande aardse diere, wilde diere en reptiele, en ook voëls.
Afrikaans 1933/1953 En toe ek die oë daarop hou en dit waarneem, sien ek die viervoetige diere van die aarde en die wilde en die kruipende diere en die voëls van die hemel.
Afrikaans 1983 Toe ek goed daarna kyk, sien ek daarin viervoetige diere van die aarde, wilde en kruipende diere, en wilde voëls.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En ek het aandagtig daarna gekyk, en opgemerk, en viervoetige diere van die aarde en wilde diere en kruipende diere, asook voëls van die hemel gesien.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe ek goed kyk, het ek gesien in die lap is daar diere wat vier pote het en wat op die aarde bly, daar was ook wilde diere en diere wat kruip en voëls.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Binne-in was allerhande soorte diere en ook ’n klomp reptiele en voëls.