Acts 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek was in die stad Joppe besig om te bid, en in 'n beswyming het ek 'n visioen gesien: 'n sekere houer wat neerdaal soos 'n groot laken, met vier hoeke uit die hemel neergelaat; en dit het selfs tot my gekom: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek was in Joppe besig om te bid toe ek in geestesvervoering ’n gesig gesien het,” het hy gesê. “Iets soos ’n groot doek wat aan sy vier punte neergelaat word, het uit die hemel afgekom. En dit het tot by my gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek was in die stad Joppe in die gebed, en in 'n verrukking van sinne het ek 'n gesig gesien: 'n voorwerp het uit die hemel neergedaal soos 'n groot laken wat aan die vier hoeke uit die hemel neergelaat word, en dit het tot by my gekom. |
| Afrikaans 1983 | “Ek was in Joppe besig om te bid toe ek in geesvervoering 'n gesig gesien het,” het hy gesê. “Ek het iets soos 'n groot doek wat aan sy vier punte neergelaat word, uit die hemel sien afkom, en dit het tot by my gekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek was in die stad Joppe besig om te bid, en in ekstase het ek 'n visioen gesien: iets soos 'n groot linnedoek wat afsak en wat aan sy vier hoeke uit die hemel neergelaat word; en dit het tot by my gekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Ek was besig om in die stad Joppe te bid, toe ek iets gesien het, soos in 'n droom. Ek het gesien dat iets soos 'n groot stuk lap uit die hemel afkom na my toe, en dit het gelyk of iemand die lap aan die vier hoeke vasgehou het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek was een middag in Joppe besig om te bid toe ek ’n hemelse gesig sien. Voor my oë het die hemel oopgegaan en iets soos ’n laken wat aan sy vier hoeke vasgemaak is, het tot op die grond voor my afgesak. |