Acts 11:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Petrus het die saak van die begin af ingeoefen en dit op bevel aan hulle uitgelê en gesê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Petrus het toe vir hulle alles mooi begin uiteensit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Petrus het begin en vir hulle die loop van die saak uiteengesit en gesê: |
| Afrikaans 1983 | Petrus het toe vir hulle alles mooi uiteengesit: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het Petrus dit soos volg stap vir stap vir hulle begin uitlê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het Petrus begin om vir hulle alles mooi te verduidelik. Hy het gesê: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus het verduidelik wat gebeur het: |