Acts 11:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat hulle ook gedoen het, en dit aan die ouderlinge gestuur deur die hand van Barnabas en Saul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het dit toe gedoen en die geld met Barnabas en Saulus aan die ouderlinge in Jerusalem gestuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit het hulle ook gedoen en dit deur B rnabas en Saulus aan die ouderlinge gestuur. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het dit gedoen en die geld met Barnabas en Saulus aan die ouderlinge in Jerusalem gestuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En hulle het dit gedoen deur die bydrae saam met Barnabas en Saulus aan die ouderlinge te stuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het dit toe gedoen, hulle het vir Barnabas en Saulus gestuur om die geld na die ouderlinge in Jerusalem te bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het elke bietjie geld wat hulle kon afknyp vir hulle broers en susters in die Here in Jerusalem opsy gesit. Toe het hulle vir Barnabas en Saulus met al die geld na Jerusalem toe gestuur. Daar het hulle twee dit vir die leiers van die kerk gegee. |