Acts 11:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en gesê: U het by die onbesnedenes ingegaan en saam met hulle geëet.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy het nie-Jode besoek en jy het selfs saam met hulle geëet!”
Afrikaans 1933/1953 en gesê: By onbesnede manne het jy in die huis gegaan en saam met hulle geëet.
Afrikaans 1983 “Jy het mense besoek wat nie besny is nie en het selfs saam met hulle geëet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en gesê: “Jy was by onbesnede mans aan huis en het saam met hulle geëet.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en gesê: “Jy het na mense toe gegaan wat nie besny is nie, en jy het saam met hulle geëet.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle was ongelukkig omdat hy in iemand se huis ingegaan het wat nie besny was nie en boonop saam met hom geëet het. Hulle het dit reguit vir Petrus gesê.