Acts 11:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die dissipels, elkeen volgens sy vermoë, besluit om hulp te stuur aan die broeders wat in Judéa gewoon het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die gelowiges in Antiogië het toe besluit dat elkeen van hulle na sy vermoë sou bydra tot ’n hulpfonds wat vir hulle medegelowiges in Judea gestuur sou word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dissipels het besluit dat iedereen van hulle na sy vermoë iets sou stuur tot versorging van die broeders wat in Jud,a woon. |
| Afrikaans 1983 | Die gelowiges het toe besluit dat elkeen na sy vermoë sou bydra tot 'n hulpfonds wat vir hulle medegelowiges wat in Judea woon, gestuur sou word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die dissipels het daarom besluit dat elkeen van hulle volgens vermoë 'n bydrae sou stuur vir die versorging van die broers wat in Judea woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gelowiges het toe besluit dat elkeen van hulle so baie geld sou gee soos wat hy kon gee. Hulle wou dit dan stuur na die land Judea om vir die gelowiges daar te sorg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgelinge van Jesus in Antiogië het besluit om die gelowiges in Judea te help. |