Acts 11:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in hierdie dae het profete van Jerusalem na Antiogië gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 In dié tyd het profete van Jerusalem af na Antiogië toe gekom.
Afrikaans 1933/1953 En in die dae het daar profete van Jerusalem na Antioch¡ë afgekom.
Afrikaans 1983 In dié tyd het daar profete van Jerusalem af na Antiogië toe gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In daardie tyd het daar profete uit Jerusalem na Antiogië gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In hierdie tyd het daar profete van Jerusalem na Antiogië gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In dié tyd het ’n paar boodskappers van die Here uit Jerusalem na Antiogië gekom.