Acts 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die tyding van hierdie dinge tot die ore gekom van die gemeente wat in Jerusalem was, en hulle het Bárnabas uitgestuur om tot by Antiogië te gaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die gemeente in Jerusalem hoor wat gebeur het, het hulle Barnabas Antiogië toe gestuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die berig hiervan het die gemeente wat in Jerusalem was, ter ore gekom en hulle het B rnabas afgestuur om die land deur te gaan tot by Antioch¡ë. |
| Afrikaans 1983 | Die berig hieroor het die gemeente in Jerusalem bereik, en hulle het vir Barnabas na Antiogië toe gestuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die berig oor hulle het die •gemeente in Jerusalem ter ore gekom, en hulle het Barnabas gestuur om na Antiogië te gaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die gemeente in Jerusalem het gehoor wat daar in Antiogië gebeur het, en hulle het vir Barnabas gestuur om na Antiogië te gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hierdie nuus die Jerusalemgemeente bereik, het hulle vir Barnabas na Antiogië toe gestuur om te kyk of die nuwe gelowiges darem doen wat God vra. |