Acts 11:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hand van die Here was met hulle, en 'n groot aantal het geglo en hulle tot die Here bekeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het hulle werk geseën sodat ’n groot aantal tot geloof gekom en hulle tot die Here bekeer het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die hand van die Here was met hulle, en 'n groot getal het gelowig geword en hulle tot die Here bekeer. |
| Afrikaans 1983 | Die Here het die gelowiges gehelp, sodat daar baie mense tot geloof gekom en hulle tot die Here bekeer het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hand van die Here was oor hulle, en 'n groot aantal het gelowig geword en na die Here gedraai. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het hulle gehelp, en baie mense het in die Here begin glo en hulle het begin lewe soos Hy wil hê hulle moet lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here se groot krag het deur hierdie gelowiges gewerk sodat ’n groot groep mense in ’n kort tydjie tot bekering gekom het. Hulle het hulle sondes laat staan en volgelinge van Jesus geword. |