Acts 11:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Petrus na Jerusalem opgekom het, het die wat uit die besnydenis was, met hom getwis,
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Petrus in Jerusalem aankom, het die Joodse gelowiges hom gekritiseer:
Afrikaans 1933/1953 En toe Petrus opgaan na Jerusalem, het die wat uit die besnydenis was, met hom getwis
Afrikaans 1983 Toe Petrus dan in Jerusalem kom, het die Joodse gelowiges hom verwyt:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe •Petrus na Jerusalem opgegaan het, het diegene wat besny is, met hom geargumenteer
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En toe Petrus in Jerusalem gekom het, het party Joodse Christene met Petrus begin stry
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Petrus kort daarna weer in Jerusalem aankom, het sekere gemeentelede wat nog die besnydenis en ander Joodse gebruike streng onderhou het, hom voor stok gekry.