Acts 11:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe ek begin praat het, het die Heilige Gees op hulle geval, soos op ons in die begin.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek het net begin om die Goeie Nuus aan hulle te vertel, toe kom die Heilige Gees op hulle net soos op ons in die begin.
Afrikaans 1933/1953 En toe ek begin spreek, het die Heilige Gees op hulle geval soos ook op ons in die begin.
Afrikaans 1983 “Skaars het ek begin praat, of die Heilige Gees kom op hulle net soos op ons in die begin.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En toe ek begin praat, het die Heilige Gees op hulle neergedaal, net soos aanvanklik ook op ons.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “En toe ek begin praat, het die Heilige Gees in hulle gekom, soos die Gees in die begin ook in ons gekom het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek het skaars met hulle oor die Here begin praat, toe kom die Heilige Gees oor hulle almal. Dit was net soos op pinksterdag toe die Heilige Gees oor ons hier in Jerusalem gekom het.