Acts 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie sal jou woorde vertel waardeur jy en jou hele huis gered sal word?
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ’n boodskap vir jou waardeur jy verlos sal word, jy en jou hele huishouding!’
Afrikaans 1933/1953 hy sal woorde tot jou spreek waardeur jy en jou hele huis gered sal word.
Afrikaans 1983 Hy het 'n boodskap vir jou waardeur jy gered sal word, jy en jou hele huisgesin.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal vir jou 'n boodskap meedeel waardeur jy verlos sal word – jy en jou hele huis.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simon sal dinge vir jou vertel, en as jy daarna luister, dan sal God vir jou en vir almal in jou huis red.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal vir jou sê hoe jy en jou huisgesin in die regte verhouding met God kan kom.’