Acts 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het drie maal gebeur: en almal is weer in die hemel opgetrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit het drie keer gebeur, en daarna is alles weer in die hemel opgetrek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit het drie maal gebeur en alles is weer opgetrek in die hemel. |
| Afrikaans 1983 | Dit het drie keer gebeur, en daarna is alles weer in die hemel opgetrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit het drie maal gebeur, en toe is alles weer in die hemel opgetrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het drie maal gebeur, en toe het iemand weer die lap met alles daarin opgetrek in die hemel in. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit het drie maal gebeur. Toe is die laken weer teruggevat in die hemel in. |