Acts 11:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die apostels en die broeders wat in Judéa was, het gehoor dat die heidene ook die woord van God aangeneem het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die apostels en die ander gelowiges in Judea het gehoor dat ook nie-Jode die woord van God aangeneem het.
Afrikaans 1933/1953 En die apostels en die broeders wat in Judiawas, het gehoor dat die heidene ook die woord van God aangeneem het.
Afrikaans 1983 Die apostels en die ander gelowiges in Judea het gehoor dat mense wat nie Jode is nie, ook die woord van God aangeneem het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die •apostels en die broers dwarsdeur Judea het gehoor dat ook die heidene die woord van God aanvaar het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die apostels en die ander gelowiges in die provinsie Judea het gehoor dat mense wat nie Jode is nie, ook die boodskap van God aanvaar het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die nuus oor God se werk onder mense wat nie Jode is nie, het soos ’n veldbrand versprei. Die ander apostels en die gelowiges in Judea het ook daarvan te hore gekom.