Acts 10:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy vernag by Simon, 'n leerlooier, wie se huis langs die see is; hy sal jou vertel wat jy moet doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy is ’n gas by ’n ander Simon, ’n leerlooier. Sy huis is by die see.”
Afrikaans 1933/1953 Hy is tuis by 'n sekere Simon, 'n leerlooier, wie se huis by die see is. Hy sal jou sê wat jy moet doen.
Afrikaans 1983 Hy is tuis by 'n ander Simon, 'n leerlooier, wat by die see woon.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy gaan tuis by 'n sekere Simon, die leerlooier, wie se huis langs die see staan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus bly by 'n man, sy naam is ook Simon. Hy is 'n leerlooier en hy het 'n huis by die see.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar bly ’n man met die naam Simon. Hy word ook Petrus genoem. Jy moet hom laat haal. Hy bly daar by Simon wat leergoedere verkoop in ’n huis teen die see.”