Acts 10:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En stuur nou manne na Joppe en roep een Simon, wie se van Petrus is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Stuur daarom nou dadelik mans na Joppe toe en laat daar ’n sekere Simon haal. Sy noemnaam is Petrus. |
| Afrikaans 1933/1953 | Stuur dan nou manne na Joppe en laat vir Simon haal wat ook Petrus genoem word. |
| Afrikaans 1983 | Stuur nou dadelik mense na Joppe toe en laat daar 'n sekere Simon haal wat ook Petrus genoem word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Stuur dan nou mans na Joppe om iemand met die naam Simon, ook bekend as •Petrus, te gaan haal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet 'n paar mans na die hawestad Joppe stuur om vir Simon te gaan haal. Die mense noem vir Simon ook Petrus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom wil Hy hê dat jy ’n paar manne Joppe toe moet stuur. |