Acts 10:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het beveel dat hulle in die Naam van die Here gedoop moes word. Toe het hulle hom gevra om 'n langer tyd aan te bly.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het hy beveel dat hulle in die Naam van Jesus Christus gedoop word. Daarna het hulle hom gevra om ’n paar dae daar te bly.
Afrikaans 1933/1953 En hy het beveel dat hulle gedoop moet word in die Naam van die Here. Toe het hulle hom gevra om nog 'n paar dae te bly.
Afrikaans 1983 Toe het hy beveel dat hulle in die Naam van Jesus Christus gedoop moet word. Daarna het hulle hom gevra om 'n paar dae by hulle te bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En hy het opdrag gegee dat hulle in die Naam van Jesus •Christus gedoop word. Toe het hulle hom gevra om nog 'n paar dae aan te bly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Petrus het toe gesê dat Kornelius en al sy mense gedoop moet word in die Naam van Jesus Christus. Daarna het hulle vir Petrus gevra om nog 'n paar dae daar te bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Petrus het toe beveel dat almal in Kornelius se huis gedoop moet word in die Naam van Jesus Christus. Daarna het hy nog ’n paar dae by Kornelius oorgebly.