Acts 10:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan iemand water verbied, dat hulle nie gedoop word nie, wat die Heilige Gees ontvang het net soos ons? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat kan verhinder dat hulle met water gedoop word noudat hulle net soos ons die Heilige Gees ontvang het?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Niemand kan tog die water weer, dat hierdie mense, wat net soos ons die Heilige Gees ontvang het, nie gedoop word nie? |
| Afrikaans 1983 | “Hierdie mense het net soos ons die Heilige Gees ontvang. Wat kan dan verhinder dat hulle nou met water gedoop word?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Niemand kan tog verhinder dat hierdie mense, wat net soos ons die Heilige Gees ontvang het, met water gedoop word nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Niemand kan dit keer nie, hierdie mense mag met water gedoop word, want hulle het ook die Heilige Gees ontvang, soos ons.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl dit gebeur, vra Petrus vir die ander gelowiges saam met hom: “Wie sal beswaar maak as hierdie mense gedoop word? Hulle het ook die Heilige Gees ontvang, net soos ons.” |