Acts 10:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee al die profete van Hom getuienis dat elkeen wat in Hom glo, deur sy Naam vergifnis van sondes sal ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Aangaande Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergifnis van sondes deur sy Naam ontvang. |
| Afrikaans 1983 | Van Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, vergewing van sondes deur sy Naam ontvang.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Oor Hom getuig al die profete dat elkeen wat in Hom glo, deur sy Naam vergewing van sondes ontvang.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is oor Hóm wat al die profete getuig. Hulle sê dat God die sondes sal vergewe van elkeen wat in Jesus glo.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit is nie net ons wat hierdie dinge sê nie. Die profete sê ook dat elkeen wat in Hom glo, se sondes deur God weggevat word.” |