Acts 10:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hom het God op die derde dag opgewek en Hom openlik getoon;
Afrikaans (NLV) 2011 maar God het Hom drie dae later opgewek. Toe het God Hom laat verskyn,
Afrikaans 1933/1953 Hom het God op die derde dag opgewek en beskik dat Hy sou verskyn
Afrikaans 1983 Maar God het Hom op die derde dag uit die dood opgewek en Hom laat verskyn,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir Hom het God op die derde dag opgewek, en beskik dat Hy verskyn –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar God het vir Jesus op die derde dag weer laat lewe en God het Jesus vir ons gewys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op die derde dag na sy dood het God Hom weer lewendig gemaak.