Acts 10:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ons is getuies van alles wat Hy gedoen het in die land van die Jode sowel as in Jerusalem; wat hulle gedood en aan 'n boom opgehang het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “En ons as apostels is getuies van alles wat Hy in Judea en in Jerusalem gedoen het. Die Jode het Hom vermoor deur Hom te kruisig, |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons is getuies van alles wat Hy gedoen het in die Joodse land en in Jerusalem. En hulle het Hom omgebring deur Hom aan 'n kruishout op te hang. |
| Afrikaans 1983 | “En ons is getuies van alles wat Hy in die Joodse land en in Jerusalem gedoen het. Hulle het Hom doodgemaak deur Hom aan die kruis te hang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons is getuies van alles wat Hy in die land van die Jode en in Jerusalem gedoen het. Maar hulle het Hom omgebring deur Hom aan 'n kruishout op te hang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ons is getuies van alles wat Jesus in die land van die Jode en in Jerusalem gedoen het. Die Jode het vir Jesus aan 'n houtpaal gehang en so het hulle Hom doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Ek het al hierdie dinge met my eie oë sien gebeur: van Galilea af tot in Jerusalem. Toe Jesus in Jerusalem aankom, het die mense Hom doodgemaak. Hulle het Hom aan ’n houtkruis opgehang. |