Acts 10:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daardie woord, sê ek, weet julle, wat deur die hele Judéa bekend gemaak is en van Galilea begin het, ná die doop wat Johannes verkondig het;
Afrikaans (NLV) 2011 Julle weet ook self wat dwarsdeur Judea gebeur het; dit het van Galilea af begin ná Johannes die Doper begin preek het.
Afrikaans 1933/1953 Julle weet van die saak wat deur die hele Judiagebeur het en van Galil,a af begin het, ndie doop wat Johannes gepreek het,
Afrikaans 1983 Julle weet ook van die gebeurtenisse dwarsdeur die hele Joodse land. Dit het in Galilea begin ná die doop wat Johannes verkondig het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle weet wat dwarsdeur Judea gebeur het – dit het begin in Galilea, ná die doop wat Johannes verkondig het –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle weet van die dinge wat gebeur het in die hele Joodse land. Dit het alles in die provinsie Galilea begin toe Johannes die Doper gepreek het oor die doop waarmee hy die mense doop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het eintlik al in Galilea begin toe Johannes die Doper daar gepreek het dat mense hulle lewens moet verander en hulle moet laat doop. Daarna het Jesus van Nasaret op die toneel verskyn.