Acts 10:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar in elke nasie is hy wat Hom vrees en geregtigheid doen, by hom welgevallig.
Afrikaans (NLV) 2011 In enige volk neem Hy dié mense aan wat vir Hom ontsag het en doen wat reg is.
Afrikaans 1933/1953 maar dat in elke nasie die een wat Hom vrees en geregtigheid doen, Hom welgevallig is.
Afrikaans 1983 maar in enige volk die mense aanneem wat Hom vereer en doen wat reg is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar dat die mens wat ontsag vir Hom het en doen wat reg is, uit watter nasie hy ook mag wees, vir Hom aanvaarbaar is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, in elke volk hou God van die mense wat Hom respekteer en wat die dinge doen wat God wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy aanvaar almal wat respek vir Hom het en wat doen wat reg is, maak nie saak uit watter volk hulle kom nie.