Acts 10:34 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe maak Petrus sy mond oop en sê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe antwoord Petrus: “Waarlik, ek begryp nou eers dat God nie sekere mense bo ander voortrek nie.
Afrikaans 1933/1953 En Petrus het sy mond geopen en gesê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie,
Afrikaans 1983 Toe het Petrus aan die woord gekom en gesê: “Waarlik, ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Petrus het toe begin praat en gesê: “Ek besef nou werklik dat God niemand volgens sy uiterlike beoordeel nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe het Petrus begin praat en gesê: “Ek verstaan nou waarlik dat God nie dink een persoon is belangriker as 'n ander persoon nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Weet julle, ek sien nou dat God niemand voortrek nie,” het Petrus geantwoord. “Hy het regtig nie witbroodjies nie!