Acts 10:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en gesê: Kornelius, jou gebed is verhoor, en jou aalmoese word in gedagtenis gehou voor God.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sê vir my: ‘Kornelius, jou gebed is verhoor en God het jou bydraes vir die armes nie vergeet nie!
Afrikaans 1933/1953 en meteens staan daar 'n man voor my in 'n blink kleed en sê: Cornelius, jou gebed is verhoor en jou aalmoese is voor God in herinnering gebring.
Afrikaans 1983 en hy sê: ‘Kornelius, God het jou gebed verhoor en gelet op wat jy vir die armes doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en sê, ‘Cornelius, jou gebed is verhoor en jou liefdadigheid het voor God in herinnering gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het gesê: ‘Kornelius, God het geluister na jou gebed en Hy het die goeie dinge gesien wat jy gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het vir my gesê: ‘Kornelius, God het na jou gebede geluister. Hy het al die goeie dinge raakgesien wat jy vir ander mense doen.