Acts 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Petrus afgegaan na die manne wat van Kornelius na hom gestuur is; en gesê: Kyk, dit is Ek wat julle soek. Wat is die oorsaak waarom julle gekom het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Petrus het toe ondertoe gegaan en vir die mans gesê: “Hier is ek, dis vir my wat julle soek. Waarom is julle hier?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Petrus het afgeklim na die manne wat deur Cornelius na hom gestuur was, en gesê: Kyk, dit is ek wat julle soek. Wat is die rede waarom julle hier is? |
| Afrikaans 1983 | Petrus het ondertoe gegaan en vir die mans gesê: “Hier is ek. Dis vir my wat julle soek. Waarom is julle hier?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En Petrus het afgeklim na die mans en gesê: “Kyk, dit is vir my wat julle soek. Waarom is julle hier?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Petrus klim toe af van die dak en hy gaan na die mans toe en vra vir hulle: “Julle soek my, hier is ek. Hoekom is julle hier?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Petrus het die mans vriendelik gaan groet en vir hulle gesê: “Julle is op soek na my. Hoekom?” |