Acts 10:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Staan dan op, klim af en gaan saam met hulle sonder om te twyfel, want Ek het hulle gestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gaan ondertoe en moenie huiwer om saam met hulle te gaan nie, want Ék het hulle gestuur.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Staan dan op, klim af en gaan saam met hulle sonder om te twyfel, want Ek het hulle gestuur. |
| Afrikaans 1983 | Kom, gaan ondertoe en moenie aarsel om saam met hulle te gaan nie, want Ek het hulle gestuur.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maak gereed, klim af en gaan sonder aarseling saam met hulle, want Ek het hulle gestuur.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet nou opstaan en afgaan na hulle toe. En jy moet saam met hulle gaan, jy moenie twyfel nie, want Ék het hulle gestuur.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie huiwer nie, want Ek het hulle gestuur om jou te kom haal.” |