Acts 10:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Terwyl Petrus oor die gesig nadink, sê die Gees vir hom: Kyk, drie manne soek jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl Petrus nog wonder oor die gesig, het die Gees vir hom gesê: “Hier is drie mans wat jou soek. |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl Petrus nadink oor die gesig, sê die Gees vir hom: Daar is drie manne wat jou soek. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl Petrus nog nadink oor die gesig, sê die Gees vir hom: “Daar is drie mans wat jou soek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl Petrus nog nadink oor die visioen, sê die Gees vir hom: “Kyk, daar is drie manne wat na jou soek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Terwyl Petrus gedink het oor die dinge wat hy gesien het, het die Heilige Gees vir hom gesê: “Daar is drie mans wat jou soek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Daar by die voordeur staan drie mans wat op soek is na jou. Gaan dadelik af ondertoe. Gaan saam met hulle na hulle huis toe. |