Acts 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het geroep en gevra of Simon, wat Petrus genoem word, daar geloseer is.
Afrikaans (NLV) 2011 en vra toe of Simon met die noemnaam Petrus daar ’n gas is.
Afrikaans 1933/1953 En hulle roep en vra of Simon, wat ook Petrus genoem word, daar tuis is.
Afrikaans 1983 en doen toe navraag of Simon wat ook Petrus genoem word, daar tuis is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle roep toe en vra of Simon, ook bekend as Petrus, daar tuisgaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle roep toe en vra of Simon daar woon. Simon se ander naam was Petrus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle het gevra of Petrus daar bly. Petrus het hulle nie gehoor nie. Hy het steeds gewonder wat sy visioen beteken. Daarom het die Heilige Gees vir hom gesê: